01/10/2026
🏉🏆 Naka Goue Oues vat Paarl toe! 🏆🏉
B&Me Creations het vanjaar weer die groot eer (en baie pret 😜) gehad om die Naka Goue Oues se trofees te borg vir hulle jaarlikse SANGORA-toer, hierdie keer in Paarl.
En kom ons wees nou maar eerlik… hierdie is nie jou gewone Man of the Match-trofees nie. 😂
Van The Ambulance Chaser vir die ou wat meer op die grond as op sy voete was, The GPS vir die een wat nooit heeltemal geweet het waar hy moes wees nie, The Rusty Boot, The Golden Knee Brace, The Bar Counter, Lost & Found, The Sin Bin….... en natuurlik die gesogte Die Kak Maker. 🤣🏆
Want by die Goue Oues gaan dit nie net oor die rugby nie — dit gaan oor die stories wat ná die tyd vertel word… en die trofee wat jou gaan herinner aan daardie storie vir die res van jou lewe! 😂
Dankie Naka Goue Oues dat B&Me Creations weer ’n klein deeltjie van julle groot avontuur kon wees.
🍻🏉 Paarl 2026 — die rugby word dalk vergeet… maar die trofees gaan julle nie laat nie! 🏆😂
B&Me Creations. Ons maak nie net trofees nie… ons verewig die bewyse. 😎