Skimmel-en-Bloed.net

Skimmel-en-Bloed.net Om die verlossingskrag en heerlikheid van kind van God wees, met mede-gelowiges te deel.

Kyk fyntjies - hiérin lê ‘n verborgenheid opgesluit!
28/05/2026

Kyk fyntjies - hiérin lê ‘n verborgenheid opgesluit!

Christus se Gees is my Onberispelike Leermeester! Skenk my vanoggend in studie die spesifieke rede HOEKOM Openbaring se ...
22/05/2026

Christus se Gees is my Onberispelike Leermeester! Skenk my vanoggend in studie die spesifieke rede HOEKOM Openbaring se Draak en die Dier elk die spesifieke getal van TIEN horings het!

Met die bestudering van die vier groot Profete (Jesaja, Jeremia, Esegiël en Daniël) van die Ou Testamentiese tyd, staan ...
21/05/2026

Met die bestudering van die vier groot Profete (Jesaja, Jeremia, Esegiël en Daniël) van die Ou Testamentiese tyd, staan ek verwonderd oor die absolute akkuraatheid van hul Goddelike profesieë.
Hierdie ontknoping is sekerlik een van die mees verborge profesieë wat die Heilige Gees nog openbaar het, naamlik die misteriese Goddelike wiskundige berekeningsaspek wat die Stigting van die Staat Israel in 1948 - tot op die maand - meer as 2500 jaar VROEËR bereken het!
Dit bewys weereens die onbetwisbare geloofwaardigheid van die Goddelike ingryping met die fisiese volk van God, Israel se bestaansreg.
Dit plaas Israel vierkantig as ‘n hoofsleutelaspek midde-in Openbaring se Eindtydgebeure!

Die Groot Misleiding het vandag begin met die vrystelling van 'Gedeklassifiseerde' lêers wat verband hou met Buiteaardse...
08/05/2026

Die Groot Misleiding het vandag begin met die vrystelling van 'Gedeklassifiseerde' lêers wat verband hou met Buiteaardse en Buiteaardse Lewe, UFO's en UAP's!
Onderskei en fokus op dit wat agter die skerms werklik plaasvind ter voorbereiding van 'n Eenwereldstelsel.
Bly in die geloof en wees elke dag waaksaam met God se volle wapenrusting bekleed.

Die volgende twee jaar plus sal nog gekenmerk word deur groot 'ontdekkings' wat geopenbaar sal word, asook 'ontmoetings'...
07/05/2026

Die volgende twee jaar plus sal nog gekenmerk word deur groot 'ontdekkings' wat geopenbaar sal word, asook 'ontmoetings' en 'gesprekke' met 'buiteaardse' wesens. Onverklaarbare asteroïdes en ander 'voorwerpe' sal deel vorm van die histerie.
Dit is reeds baie jare se voorbereiding deur antichrismagte om 'n geloofwaardige en 'bewysbare' rede aan die wêreld te verskaf na die 'in 'n oogwink' verdwyning van miljoene gelowiges.

30/04/2026
Die Heilige Gees het my nuwe insig geskenk t.o.v. die Eindtyd-uitleg van Koning Nebukadnesar  se droom. My aanvanklike d...
22/04/2026

Die Heilige Gees het my nuwe insig geskenk t.o.v. die Eindtyd-uitleg van Koning Nebukadnesar se droom.
My aanvanklike denke was dat die BRICS-lande as hoof katalisator die Eindtyd sal oorheers.
Nou weet ek egter dat President Trump die hoof dryfveer is in die vorming van die Eindtyd-lande en dat die BRICS-lande wél ‘n onmisbare en noodsaaklike rol sal speel in die skepping van die Eindtyd-lande.
Dit sal binnekort dan ook só begin vorming aanneem - hoogs interessante tye lê voor!

Verborgenhede vervat in die boek van Openbaring, is vele en verrassend!Ek omskryf onder andere –• Jesus se profesie dat ...
15/04/2026

Verborgenhede vervat in die boek van Openbaring, is vele en verrassend!
Ek omskryf onder andere –
• Jesus se profesie dat een van die dissipels Sy Wederkoms sal ervaar
• Koning Salomo en die Antichris se raakvattende verbintenis
• Klaagliedere en Daniël se 70ste week-profesie se naelstring verbintenis
• Die totale weglating van enige verdere verwysings na die kerk na Hoofstuk 3 en die verborge redes daarvoor
• Die reëlmatigheid van God se volmaakte rekenkundigheid in ooreenstemming met Ou Testamentiese gebeure
• Die betekenis en identifisering van die vier perde en hul ruiters
• God se genade midde-in Sy regverdige oordeel en uitstorting van Sy grimmigheid oor die aarde
• Die betekenis en identifisering van die dier wat uit die see opkom met 7 koppe
• Wie is die 8ste kop van hierdie dier?
• Die betekenis en identifisering van die dier wat uit die aarde opkom?
• Wie is die engele wat die skale van oordeel oor die aarde uitgooi?
• Verborge rede vir die totale Godloosheid van die mens tydens die 7 jaar se groot verdrukking
• Verborge rede vir VOLKOME Godloosheid gedurende die laaste tydperk van 42 maande
• Kunsmatige Intelligensie se oorhand oor menslike intelligensie
• Hommeltuie word 'sniffeltuie'!
• Wie is die twee getuies wat in sakke gekleed sal profeteer?
• Wie is die Antichris en watter godsdiens sal hy afdwing?
• Wanneer vind die presiese uur plaas as die Antichris in die Tempel gaan sit en homself as god verklaar?
• Die betekenis en identifisering van die vrou wat voor die draak wegvlug en haar plek van skuiling
• Waarom word daar nog 75 dae bygevoeg na die laaste tydperk van 1,260 dae?
• Waarom sal diegene wat weggeraap is, anders bekleed wees as dié wat in die groot verdrukking sterf vir hul geloof in Christus?
• Wie is die Eindtyd misteriese Babylon?
• Waarom en wanneer sal daar 42 maande lank droogte wees?
• Kan jy gered word deur die genade van God nadat jy die merk van die dier ontvang het?
• Wie is die leërs wat saam met Christus Jesus in oorlog afsnel met Sy 2de koms?
• Wat word van die gelowiges wat behoue deur die groot verdrukking sal kom?
• Hoeveel Oordeel Trone sal plaasvind en wanneer?
• Wat is die Bema Troon?
• Waarom word daar nog
• En nog vele meer verborgenhede word ontknoop!
https://skimmel-en-bloed.net/index.php/2026/04/15/boek-van-openbaring/

Jakobus 1:5En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te ve...
10/04/2026

Jakobus 1:5
En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Biblical revelation will come to pass.
09/04/2026

Biblical revelation will come to pass.

Address

Johannesburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skimmel-en-Bloed.net posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share