Bessie-Blom

Bessie-Blom Leer produkte, uit die hart

www.bessieblom.com

•baba tee geskenk•Soveel pret om hierdie twee VOL bokse saam te stel!Hierdie geskenkies bevat 2 pragtige stelle  vellies...
01/04/2026

•baba tee geskenk•

Soveel pret om hierdie twee VOL bokse saam te stel!

Hierdie geskenkies bevat 2 pragtige stelle vellies🥰

19/03/2026

•baba boks•

Dis vir my so spesiaal om 'n boks vir 'n hartsvriendin te bou.
❤️

Wat is in die boks:
•Spoegdoek
•Egte leer borslap
•Babygrow
•Dino Snuggler

🦖🦕

Hierdie mostert leer items is perfek vir klein skatties én moderne mammas.•Changing Mat•Sag, duursaam en maklik om skoon...
14/02/2026

Hierdie mostert leer items is perfek vir klein skatties én moderne mammas.

•Changing Mat•
Sag, duursaam en maklik om skoon te maak. Ideaal vir die doeksak of 'n vinnige doek ruil wanneer jy op pad is. Mooi én funksioneel!

•Dummy Clip•
Hou daardie dummy veilig en naby. Geen meer soek of optel van die vloer af nie. Stylvol genoeg om by enige uitrusting te pas.

Elke item is met sorg gemaak – perfek as ’n babatee geskenk of om jou eie lewe te vergemaklik!

•geskenk idee•Op soek na iets besonders vir ’n klein seuntjie of dogtertjie?Hierdie twee handgemaakte items, nét hier in...
07/02/2026

•geskenk idee•

Op soek na iets besonders vir ’n klein seuntjie of dogtertjie?
Hierdie twee handgemaakte items, nét hier in Lydenburg, is perfek as geskenk of net om iemand se dag ekstra spesiaal te maak:

🎒 Oulike rugsakkie – ideaal vir kleingoed, uitstappies of speeltyd
🧸 Sagte teddie – ’n speel maatjie vir drukkies en drome

Elke item is met sorg en liefde gemaak – uniek, net soos jou kleinding 🤍

•krone• Verjaarsdae is ekstra spesiaal met ’n verjaarsdagkroon!Elke klein (of groot!) verjaarsdagmaatjie verdien om soos...
02/02/2026

•krone•

Verjaarsdae is ekstra spesiaal met ’n verjaarsdagkroon!

Elke klein (of groot!) verjaarsdagmaatjie verdien om soos ’n koning of koningin te voel op hul spesiale dag ✨

Dit maak my hart so bly om deel te hê aan klein hartjies wat bederf word op hul verjaarsdae

Vol hart, dankie vir soveel liefde in 2025!
22/12/2025

Vol hart, dankie vir soveel liefde in 2025!

•in voorraad•Laaste 3 stelle plekmatjies is nog beskikbaar.🎉Stel van 4- R420As jy iets sien wat jou oog vang maak kontak...
16/12/2025

•in voorraad•

Laaste 3 stelle plekmatjies is nog beskikbaar.🎉

Stel van 4- R420

As jy iets sien wat jou oog vang maak kontak - 071 689 0688

•in voorraad•Saagsels en Stories (Jacolien Gouws) se oulikste skepsels gaan nog baie tesiene wees saam met ons goedjies....
15/12/2025

•in voorraad•

Saagsels en Stories (Jacolien Gouws) se oulikste skepsels gaan nog baie tesiene wees saam met ons goedjies.

Ek is mal oor hierdie handgemaakte hout kameras!

Ons het al hierdie IN VOORRAAD so as jy opsoek is na 'n spesiale geskenkie, stop net hier en maak kontak🤩

•in voorraad•Ek wil julle so graag wys wat ons alles nog IN VOORRAAD het!As jy nog opsoek is na die laaste geskenkies vo...
14/12/2025

•in voorraad•

Ek wil julle so graag wys wat ons alles nog IN VOORRAAD het!

As jy nog opsoek is na die laaste geskenkies voor die vakansie amptelik kan afskop- kyk hier!

Kyk na die mooiste verskeidenheid van Snugglers wat ons in voorraad het en dus dadelik beskikbaar is!

WhatsApp my by 071 689 0688 as een jou oog vang en ek hom vir jou moet uithou.

---> hou die spasie dop vir nóg mooi goedjies in voorraad

•kroon•Na meer as 'n jaar wat ek graag hierdie wil maak het dit uiteindelik gebeur!Essie Bessie (die gesiggie agter die ...
12/12/2025

•kroon•

Na meer as 'n jaar wat ek graag hierdie wil maak het dit uiteindelik gebeur!

Essie Bessie (die gesiggie agter die naam Bessie-Blom) is so trots op haar eie kroon 👑

Ek deel graag die storie van hoe dit gekom het:
Ek lees Dinsdag‭‭ Johannes 1:12
‭ “Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.”

En ek besef dat ek my kinders moet leer dat ons kinders van God is, kinders van die Koning.
In daai oomblik onthou ek van die krone wat ek wil maak, skuif toe agter die tafel in en begin maak😄

My gebed is dat elke een wat die kroon koop die Boodskap kan aandra: ons is Kinders van die Koning👑

Die krone is beskikbaar in verskillende kleure, volg die skakel of kontak ons direk:
https://www.bessieblom.com/product-page/kroon

Kyk hierdie pragtige pienk kombinasie van strikkies... Bestel sommer een van elk🎀🎀🎀
11/12/2025

Kyk hierdie pragtige pienk kombinasie van strikkies... Bestel sommer een van elk🎀🎀🎀

Address

Lydenburg
1120

Telephone

+27716890688

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bessie-Blom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bessie-Blom:

Share