Al Te Bettie

Call Website

Al Te Bettie Gorgeous hand crafted accessories and jewelry at affordable prices. Wholesale prices available for resellers. Everything is handmade with love and care! ♡♡

Website items are all IN STOCK, and order processing takes around 2 to 4 business days. Orders from our catalogue will take anything between 5 to 10 business days, and will only be made upon order. REMINDER: Some stud earrings may differ in picture, but color and style will remain the same.

Reuse winskopie! 💃Ideaal vir markte, 'mystery scoops', of geskenkies. 120-item stud/armband combo - 60 pare oorbelle en ...
21/08/2026

Reuse winskopie! 💃
Ideaal vir markte, 'mystery scoops', of geskenkies.

120-item stud/armband combo - 60 pare oorbelle en 60 krale armbande - vir slegs R580!!

🌱 Aanbod geldig tot 25 Augustus 2026
🌱 Slegs 6x beskikbaar
🌱 Ongelukkig word geen bokse eenkant gehou nie - slegs betaling bevestig aankoop
🌱 Pudo beskikbaar teen addisionele koste
🌱 Elke pakkie verskil in kleure, maar bevat presies dieselfde tipe oorbelle en armbande

🎉 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel

Dis uiteindelik hier, ons GROOTMAAT katalogus! 🎉🤩 Ons proses het wel bietjie verander:🌱 50% Desposito is betaalbaar om b...
20/08/2026

Dis uiteindelik hier, ons GROOTMAAT katalogus! 🎉🤩

Ons proses het wel bietjie verander:
🌱 50% Desposito is betaalbaar om bestelling te bevestig
🌱 Hierdie katalogus is 'n gids vir ons ontwerpe en produkte. Die items is beskikbaar in enige kleur, tekstuur, ens
🌱 Minimum aankoopwaarde is R450 (sonder koerier)

Whatsapp my gerus vir die katalogus - 076 517 2751

♡♡♡

Nuwe katalogus bestellings oppad uit! 🎉👏'n GROOT dankie aan elkeen wat al bestel het - elke liewe bestelling beteken vir...
13/08/2026

Nuwe katalogus bestellings oppad uit! 🎉👏

'n GROOT dankie aan elkeen wat al bestel het - elke liewe bestelling beteken vir my die wêreld. ♡

🌷 As jy ook graag die katalogus wil ontvang, whatsapp my gerus op 076 517 2751

♡♡♡

Mooiste kliënte, ek het 'n tikfout op die katalogus gemaak! Hierdie oorbelletjies is R14 per paar, nie R24 ♡♡
07/08/2026

Mooiste kliënte, ek het 'n tikfout op die katalogus gemaak! Hierdie oorbelletjies is R14 per paar, nie R24 ♡♡

Ons nuutste katalogus is gereed! 🤩Whatsapp my op 076 517 2751 om te katalogus te ontvang, of los gerus 'n nommer onder e...
05/08/2026

Ons nuutste katalogus is gereed! 🤩

Whatsapp my op 076 517 2751 om te katalogus te ontvang, of los gerus 'n nommer onder en ek stuur dit aan!

Belangrik:
♡ Voorraad op sommige items is wel beperk
♡ Pudo / Direkte koerier teen addisionele koste
♡ Items sal nie in die winkel beskikbaar wees nie, die katalogus is slegs aanlyn

###

Mooiste kliënte 🌷Ek is opgewonde om te deel dat ons nuutste katalogus amptelik op 5 Augustus sal launch! Dit bevat aller...
02/08/2026

Mooiste kliënte 🌷

Ek is opgewonde om te deel dat ons nuutste katalogus amptelik op 5 Augustus sal launch!

Dit bevat allerhande mooi-maak goed, insluitend krale-items, splinternuwe oorbelle, en 'n paar bekende gunstellinge.

Hou ons blad dop! 👏🤩

Handsak en grimeer sakkie combo's! 😍Elkeen se prys en beskrywing is op die foto's onder. Daar is slegs een van elk beski...
25/07/2026

Handsak en grimeer sakkie combo's! 😍

Elkeen se prys en beskrywing is op die foto's onder. Daar is slegs een van elk beskikbaar!

🌱 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌱 Piet Retief - Pudo beskikbaar teen R60 ekstra

♡♡♡

Julle, ek is jammer ons blad is so stil - ek is nog heeltyd besig om te werk aan die heel nuutste katalogus! 🤩Ek is bitt...
20/07/2026

Julle, ek is jammer ons blad is so stil - ek is nog heeltyd besig om te werk aan die heel nuutste katalogus! 🤩

Ek is bitter naby aan klaar. Intussen is julle nog welkom om navrae / bestellings deur ons Whatsapp te stuur of om natuurlik by ons in die winkel te kom kuier ❣

📲 076 517 2751
📍 Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief

♡♡♡

Mooiste kliënte, neem asb kennis! ♡ Ek gaan bietjie son jaag in die week wat kom en sal ongelukkig geen aanlyn bestellin...
21/06/2026

Mooiste kliënte, neem asb kennis! ♡

Ek gaan bietjie son jaag in die week wat kom en sal ongelukkig geen aanlyn bestellings kan inneem nie. Ek is wel nog môre op kantoor - ek sal items wat in voorraad is kan uitstuur 💃

Die winkel gaan oop wees deur hierdie tyd - ek het BAIE nuwe voorraad op die rakke gehang hierdie naweek. Gaan loer gerus! 🤩

Die volgende krale items is beskikbaar terwyl ek nog aan die nuwe katalogus werk 💃NB! Voorraad is beperk - alle stelle i...
19/06/2026

Die volgende krale items is beskikbaar terwyl ek nog aan die nuwe katalogus werk 💃

NB! Voorraad is beperk - alle stelle is reeds gemaak en op hand

🌼 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel - moet asb nie op die plasing bestel nie - ek sien dit nie altyd dadelik raak nie ♡
🌼 Pudo / direkte koerier teen addisionele koste beskikbaar
🌼 Weens beperking op voorraad sal geen items eenkant gehou word nie

Ek gaan vanaf 22 Junie tot 27 Junie bietjie weg - ek sal deur hierdie tydperk geen aanlyn bestellings kan hanteer nie. Die winkel sal wel oop wees - kuier gerus!

Address

Corner Of Pretorius And De Wet Streets
Piet Retief

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:30
Tuesday 09:00 - 14:30
Wednesday 09:00 - 14:30
Thursday 09:00 - 14:30
Friday 09:00 - 14:30
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

0609865049

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Al Te Bettie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share