Lolla

Contact the business

Lolla Jewellery and Accessories

'n Lekker gesellige mark om Oktober mee af te sluit.Kom kuier, eet en doen shopping vir daai oulike onderwyser om dankie...
14/10/2026

'n Lekker gesellige mark om Oktober mee af te sluit.

Kom kuier, eet en doen shopping vir daai oulike onderwyser om dankie te sê vir hul harde werk, daai vriendin wie jy wil bederf of sommer net vir jouself, want jy mag maar!!

Sien jou daar.

Let's start unwinding!!Let's dress up!!Ons het net die regte oorbelle vir jou.WhatsApp  082 778 0089 R45 per paar
23/09/2026

Let's start unwinding!!

Let's dress up!!

Ons het net die regte oorbelle vir jou.

WhatsApp 082 778 0089

R45 per paar

En so begin die afdraande na die einde van die jaar ...Maak seker jy dagboek hierdie datum.Nie net 'n lekker mark nie, m...
14/09/2026

En so begin die afdraande na die einde van die jaar ...

Maak seker jy dagboek hierdie datum.

Nie net 'n lekker mark nie, maar 'n heerlike gesinsuitstappie Ludwig's Roses

Crystal Moon Sculpt & Shape
05/09/2026

Crystal Moon Sculpt & Shape

Gaan loer die naweek in by Crystal Moon Sculpt & Shape vir 'n bietjie "me time" of geniet dit saam jou bestie, jou dogte...
03/09/2026

Gaan loer die naweek in by Crystal Moon Sculpt & Shape vir 'n bietjie "me time" of geniet dit saam jou bestie, jou dogter, jou ma ....

Lolla Juwele gaan ook daar wees, beman deur Lumari aka Lolla. Ontmoet die EINTLIKE gesiggie agter die besigheid. 😉

Waar is dit: In die M O O T!!

Stalletjies, demo spa sessies en heerlike eet- en drinkgoed te koop.

[Lees mooi om alle tye, pryse en parkering reëlings te weet]

01/09/2026
L E N T E!!!!Gaan September in met vertroue en weet dat Hy alles nuut maak. 🌻🌼🌷
01/09/2026

L E N T E!!!!

Gaan September in met vertroue en weet dat Hy alles nuut maak. 🌻🌼🌷

Market at Magalies Laaste dag om lekkerrrrrr te gaan shop!14h00 tot 16h00
01/09/2026

Market at Magalies

Laaste dag om lekkerrrrrr te gaan shop!

14h00 tot 16h00

Market at Magalies Nog net EEEEEEEN daggie!!Gaan maak 'n draai, bederf jouself, koop geskenke en kry iets te ete!!Neem '...
27/08/2026

Market at Magalies

Nog net EEEEEEEN daggie!!

Gaan maak 'n draai, bederf jouself, koop geskenke en kry iets te ete!!

Neem 'n vriendin, jou dogter, jou Ma en Skoonma saam en gaan kuier!!

Jy het 'n hele naweek!

Ons is reg ... is julle Market at Magalies?
24/08/2026

Ons is reg ... is julle Market at Magalies?

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lolla posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lolla:

Shortcuts

Share