Mooi So

Mooi So Home decor & Earrings & Gifts All Handmade with love

17/03/2022

UITEINDELIK!
My eerste enkelsnit "IN GEVAL" is nou beskikbaar op alle digitale musiek platforms!
Kliek op die skakel hieronder, kies die manier hoe jy gewoonlik musiek luister, en VOILA!
https://hyperfollow.com/ingeval

• Spesiale dank aan Binnelanders wat my soortvan "geforseer" het om 'n liedjie te skryf deur dit in 'n storielyn in te skryf. Ewig dankbaar. 📺
• Aan Butler, vir sy ongelooflike musikale talent. I'd go to war with you my friend. 🎵🎶
• Aan Duidelik wat altyd al my bemarking, omslae en sosiale media goed vir my ontwerp, sonder dat ek eers hoef te vra. Tsunami-liefde.🎨🖌
• Aan Tania Fourie Promosies wat 'n agent duisend is - dankie vir alles wat jy doen met my bemarking, besprekings en publisiteit... en dankie natuurlik vir die sjampanje op 'n random Vrydag. 🥂
• Ons Almagtige Here, vir die talent en die vermoëns wat Hy my gegee het... Ook die guns wat Hy oor my lewe laat loop.

En aan elkeen wat hierdie luister; ek hoop dit herinner jou om vir die mense in jou lewe te sê hoe lief jy hulle het.
IN GEVAL dit dalk eendag te laat is. 🖤

25/10/2016
14/06/2016

Address


Telephone

+27823187050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi So posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi So:

  • Want your business to be the top-listed Jewelery/watch Store?

Share