16/10/2026
🏐 Die HONEYS soek jou 🏐
Is jy lus vir lekker netbal en hope pret?
Honeys is op soek na nuwe spelers. 🐝
Kom join ons vir social netbal elke Dinsdag by Eduplex! Dit gaan oor lekker speel, lag, nuwe mense ontmoet en die liefde vir netbal deel. 🏐🐝
🌻Wanneer: Elke Dinsdag
📍Waar: Eduplex
💰Koste: Slegs R60 per speler per game
🏐 Social netbal: Daar is ook MIX games, so MANS is meer as welkom!!!
Of jy nou al lank speel of net lus is om weer op die baan te kom - ons wil jou hê! Kom wees deel van die Honey-familie! 🍯🐝
Join die groep:
https://chat.whatsapp.com/E4o37GsTgCq98DWx79Wbbd?s=cl&p=a&mlu=4&ilr=4
Bring jou tekkies, jou energie en jou beste vibes! 😎