Flippen Fraai

Directions Contact the business

Flippen Fraai Handgemaakte oorbelle en krale, Verpersoonlike Geskenke, Cotton Road, en nog vele meer

*Spesiale Aanbod slegs geldig terwyl voorraad hou.* Tumbler & Squeeze Bottel comboSLEGS R390Verskeie KeusesGeskenkpak sl...
15/10/2026

*Spesiale Aanbod slegs geldig terwyl voorraad hou.*

Tumbler & Squeeze Bottel combo

SLEGS R390
Verskeie Keuses

Geskenkpak sluit in

*Squeezy Bottle*
* 1000ml
* Sleeve - Genuine Stitched Leather

*Tumbler*
* 20oz
* Stainless Steel
* Double walled
* Double Glazed
* Non Leak

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

Juffrou / Teacher GeskenkpakR179 elkSluit in * Double Walled Stainless Steel waterbottel* Cotton Road SerpKies tussen di...
15/10/2026

Juffrou / Teacher Geskenkpak

R179 elk

Sluit in
* Double Walled Stainless Steel waterbottel
* Cotton Road Serp

Kies tussen die ligpienk / donkerpienk combo.

Om die serp kom daar 'n label wat sê Teacher of Juffrou.
Bevestig of jy Afrikaans / Engels verkies.

Slegs 10 van elke combo beskikbaar.

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

MEDIUM Silicone Tote BagsSlegs R235 elkHulle Mates: 35cm * 30cm * 12cmWord vervaardig in Suid-AfrikaPerfek vir die stran...
15/10/2026

MEDIUM Silicone Tote Bags
Slegs R235 elk
Hulle Mates: 35cm * 30cm * 12cm

Word vervaardig in Suid-Afrika

Perfek vir die strand, sportdae, plaas, selfs vir Juffrouens se 'n Boeke

'n Stel pas in 'n Large Pudo Locker. So die wat vêr bly...
R149

1 - 8 sakke kan in 'n Pudo Large kom @ R109

*Sien Foto vir die beskikbare kleure in elke grootte om van te kies*

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

Crop Top met wye moueR275 elkGroottes: Small tot 2XLBeperkte voorraad ⏳ Wagperiode: ±10 werksdae✔️ Betaling bevestig bes...
13/10/2026

Crop Top met wye moue

R275 elk
Groottes: Small tot 2XL
Beperkte voorraad

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

13/10/2026

Hoe Mooi 😍

R275 elk
Groottes: Small tot 3XL
Beperkte voorraad

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

Vanilla Candle Cracker SetR130 per stelBeperkte voorraad ⏳ Wagperiode: ±10 werksdae✔️ Betaling bevestig bestelling📦 Ons ...
13/10/2026

Vanilla Candle Cracker Set

R130 per stel
Beperkte voorraad

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

🚨📢 NEEM KENNIS📢🚨📢🚨ATTENTION📢🚨Ek wil u dringend waarsku dat iemand tans kliënte kontak vanaf ’n Suid-Afrikaanse telefoonn...
06/10/2026

🚨📢 NEEM KENNIS📢🚨
📢🚨ATTENTION📢🚨

Ek wil u dringend waarsku dat iemand tans kliënte kontak vanaf ’n Suid-Afrikaanse telefoonnommer en hom/haar as Amanda Swart voordoen.
Sien nommer in die foto.

⚠️ Hierdie persoon is NIE ek nie en het geen toestemming om my naam of besigheidsinligting te gebruik nie.

Moet asseblief geen persoonlike inligting, bankbesonderhede, betalings of bewys van betaling aan hierdie persoon verskaf nie.

Indien iemand u kontak en beweer dat hulle Amanda Swart is, kontak my asseblief direk op my bekende/gewone kontaknommer 072 203 5142 om die kommunikasie te bevestig.

Ek vra u asseblief om ekstra waaksaam te wees en geen betalings te maak voordat u seker gemaak het dat u met my kommunikeer nie.

Dankie vir u samewerking en begrip

🚨 IMPORTANT WARNING – PLEASE BE VIGILANT 🚨

Dear clients,
I would like to urgently warn you that someone is currently contacting clients from a South African telephone number and pretending to be Amanda Swart. See the number in the photo!

⚠️ This person is NOT me and does not have permission to use my name or business information.

Please do not provide any personal information, banking details, make any payments, or send proof of payment to this person.

If anyone contacts you claiming to be Amanda Swart, please contact me directly on 072 203 5142 my known/usual contact number to verify the communication.

Please remain extra vigilant and do not make any payments until you have confirmed that you are communicating directly with me.

Thank you for your cooperation and understanding. 🙏

Amanda Jacobs Swart
072 203 5142

Baie is alreeds opsoek na einde van die jaar geskenkies vir Juffrou en Meneer.Slegs R179 per combo⏳ Wagperiode: ±10 werk...
01/10/2026

Baie is alreeds opsoek na einde van die jaar geskenkies vir Juffrou en Meneer.

Slegs R179 per combo

⏳ Wagperiode: ±10 werksdae
✔️ Betaling bevestig bestelling
📦 Ons kourier landswyd via Pudo
📍 Kimberley gebaseer
💬 Sluit aan by ons WhatsApp-groep en bly eerste op hoogte van nuwe items & spesiale aanbiedinge: https://chat.whatsapp.com/HvjoiBiY7AAD50RYiMavmb

Amanda 🌸 | 0722035142

Address

54 ARISTOTLE Avenue
Kimberley
8301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flippen Fraai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flippen Fraai:

Shortcuts

Share