Diep Spore

Call Directions Contact the business

Diep Spore Diep Spore is 'n familie besigheid waar ons leer produkte, asook tuisgemaakte lekkergoed maak!

Wat maak ons trots Afrikaans? 'n Boerehart!!! As mens wéreld wyd vir vreemdes vra, wat staan uit by die Suid Afrikaners,...
24/09/2026

Wat maak ons trots Afrikaans?

'n Boerehart!!!

As mens wéreld wyd vir vreemdes vra, wat staan uit by die Suid Afrikaners, dan is die antwoord amper altyd eerste, die Afrikaners, die Boere se gasvryheid en omgee hart... dis uniek en onvergelykbaar.

In ons huisgesin, is Afrikaner wees liefde vir ons Vader. Liefde vir ons gesin, familie en hartsmense, vir ons kultuur en ons taal... en dan natuurlik...

'n Warm koppie koffie met egte boerbeskuit, 'n koeksister én met 'n snytjie melktert daarby. Die natuur met die Dorper in die veld en die Koningsprotea met fynbos teen die Kaapse-berge-agtergrond.
'n Vuurtjie met kareehout en 'n tjoppie daarop en natuurlik pampoenkoekires as bykos met Malvapudding as nagereg!

Ons vier erfenisdag 2026, met 'n diepe dankbaarheid...

Alle eer aan die Here!

Wat maak erfenis dag vir jòú spesiaal?

Diep Spore groete


Wijan Dippenaar Dippies Awie En Wilna Dippenaar Anrike Dippenaar

24/09/2026

✨ It’s official…My Little Dreamhouse is opening in Kimberley! 🌸🌿

A little space where parents can slow down, enjoy a good cup of coffee ☕️ and relax, while tiny humans have the freedom to explore, play, create and let their imaginations run wild. 🤩❤️

19/09/2026
En kyk wat het ons hier... Nescafe Gold verpak in verseëlde alluminium sakkies. Netto gewig is 200g. Dit is vog bestand ...
12/09/2026

En kyk wat het ons hier...

Nescafe Gold verpak in verseëlde alluminium sakkies.

Netto gewig is 200g.

Dit is vog bestand en ligbestand wat die koffie se leeftyd bietjie verleng...
Eeeennnn....

Dit kan landswyd gepudo word!

Daar is opsies! Het jy al jou koffie bestel hierdie maand?Moet nie die spesiale promosie mis nie...Kontak ons vandag nog...
12/09/2026

Daar is opsies!

Het jy al jou koffie bestel hierdie maand?

Moet nie die spesiale promosie mis nie...

Kontak ons vandag nog @ 0729523728.

Ons hoor graag van jou!

Moet dit nie misloop nie! Regte koffie... R100 per bottel (200g)Bestel vandag nog.Pudo beskikbaarGroete
03/09/2026

Moet dit nie misloop nie!
Regte koffie... R100 per bottel (200g)

Bestel vandag nog.
Pudo beskikbaar

Groete

Ons is besig met iets nuuts... .. alle koffiepotte... skuif naderHou ons blad dop om te kyk wat voer ons in die mou...Aw...
02/09/2026

Ons is besig met iets nuuts...
.. alle koffiepotte... skuif nader

Hou ons blad dop om te kyk wat voer ons in die mou...

Awie En Wilna Dippenaar Anrike Dippenaar

Dis winter en dis koud! Nou wat is lekkerder as 'n *heerlike* koppie Hot tjoklit! Ons doen dit met n _twist_... Hot tjok...
16/06/2026

Dis winter en dis koud!

Nou wat is lekkerder as 'n *heerlike* koppie Hot tjoklit!

Ons doen dit met n _twist_... Hot tjoklit bal.

Gooi dit in 'n koppie warm melk, kyk hoe die bal smelt en die klein marshmallows ontbloot en geniet hou Hot tjoklit!

Beskikbaar in:
- Hot Chocolate
- Wit Hot Chocolate
- Chococino (Wit/bruin)

Bestel vandag nog!

Dit was Kosterskool se jaarlikse Bulletjie rugbydag en dit was ons voorreg om die Organiseerders-Bederfies bymekaar te s...
16/06/2026

Dit was Kosterskool se jaarlikse Bulletjie rugbydag en dit was ons voorreg om die Organiseerders-Bederfies bymekaar te sit!

Ook het Awie En Wilna Dippenaar die saal mooi gemaak!

Dit was 'n reuse voorreg om te help onthaal!

16/06/2026

Address

PO Box 444
Koster
0348

Telephone

+27729523728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diep Spore posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diep Spore:

Shortcuts

Share