Anaia Collective

Directions Contact the business

Anaia Collective Anaia Collective specializes in bespoke jewellery, offering expert 3D design and precision manufacturing.

We also supply a full range of diamonds and gemstones to complete every unique creation. We specialize in exclusive handmade and computer designed jewellery. The jewellery we make is specially designed for each individual. I supply diamonds, Precious- , semi Precious stones and pearls. Bring your ideas and we can create you something beautiful!

Verlief op custom bestellings… Dis die deel waar ek ‘n visie, droom en ‘n gesonde begeerte vir juwele ‘n realiteit maak!
08/10/2026

Verlief op custom bestellings…
Dis die deel waar ek ‘n visie, droom en ‘n gesonde begeerte vir juwele ‘n realiteit maak!

“All is beautiful and unceasing, all is music and reason, and all, like a diamond, is carbon first, then light” by José ...
07/10/2026

“All is beautiful and unceasing, all is music and reason, and all, like a diamond, is carbon first, then light” by José Martí.

Wanneer ou ringe weer bietjie inkom vir pampering… Dis die enigste plek waar mens so bietjie in die verlede wil hang. Mo...
02/10/2026

Wanneer ou ringe weer bietjie inkom vir pampering…
Dis die enigste plek waar mens so bietjie in die verlede wil hang.

Mooi bly mooi✨

Een van my eie… Absoluut die beste beste deel van my werk!! Teikies en PC…. Ons harte loop oor vir julle🤍
01/10/2026

Een van my eie… Absoluut die beste beste deel van my werk!!

Teikies en PC…. Ons harte loop oor vir julle🤍

Wat ‘n mooi manier om die volle eenheid van jou gesin te verteenwoordig… Green Sapphire, Aquamarine, Citrine, Amethyst a...
01/10/2026

Wat ‘n mooi manier om die volle eenheid van jou gesin te verteenwoordig…

Green Sapphire, Aquamarine, Citrine, Amethyst and Rhodolite Garnet…. En diamante vir eternity!

Aardse opsies vir groen… Hierdie ring is geset met Tsavorite (Green Garnet)IN LOVE!!!!
30/09/2026

Aardse opsies vir groen…
Hierdie ring is geset met Tsavorite (Green Garnet)

IN LOVE!!!!

Ewigdurende verhaal van ‘n diamant wat sag lê in ‘n verhaal van liefde en na die volgende generasie oorgedra word… Anaia...
29/09/2026

Ewigdurende verhaal van ‘n diamant wat sag lê in ‘n verhaal van liefde en na die volgende generasie oorgedra word…

Anaia het verseker die mooiste boek van stories

Wanneer die detail betekenis dra en ‘n ontwerp vol geheimenisse sy vorm vind, dan droom en glo ons saam die klient in li...
05/08/2026

Wanneer die detail betekenis dra en ‘n ontwerp vol geheimenisse sy vorm vind, dan droom en glo ons saam die klient in liefde, lewe en geleenthede.

Droom tot Realiteit…
04/08/2026

Droom tot Realiteit…

Custom bestelling… wanneer jy weet jou vriendin is lief vir jou🤍
03/08/2026

Custom bestelling… wanneer jy weet jou vriendin is lief vir jou🤍

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anaia Collective posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anaia Collective:

Shortcuts

Share