Zerbenito Manufacturing Jeweler

Zerbenito Manufacturing Jeweler We provide the following services:
- Jewellery sales
- Jewellery repairs and watch battery replaceme

06/04/2026
19/03/2026

Baie lekker gewees om die pendant te maak, heeltemal iets besonders, dankie vir die ondersteuning

Silwer oorbelle gemaak van stukkies antieke klipmesse
19/03/2026

Silwer oorbelle gemaak van stukkies antieke klipmesse

Vandag weer die geleentheid gehad om vir n Klient die herinnering van haar Ma vir ewig by haar te kan koester met "crema...
11/02/2026

Vandag weer die geleentheid gehad om vir n Klient die herinnering van haar Ma vir ewig by haar te kan koester met "cremation keepsake" juwele.

Zerbenito juweliers:Herstel 9ct en silwer juwele.Maak van 9ct, 18ct en silwer juwele.String van Perels.Horlosie batterye...
10/02/2026

Zerbenito juweliers:
Herstel 9ct en silwer juwele.
Maak van 9ct, 18ct en silwer juwele.
String van Perels.
Horlosie batterye, glasies en bandjies.
Gravering van trofee en juwele
Het n groot verskeidenheid silwer en goue juwele in voorraad asook Horlosies soos:
Daniel Klein
Casio
Q&Q
Hallmark
Kom maak gerus n draai en kom loer wat daar is
4de str 35
regs langs Dr Fourie se spreekkamers
063 779 7709

๐Ÿ’œ Februarie se Verjaardagsteen: Amatis ๐Ÿ’œAmatis is die steen van rustigheid, wysheid en innerlike balans. Met sy koninkli...
01/02/2026

๐Ÿ’œ Februarie se Verjaardagsteen: Amatis ๐Ÿ’œ
Amatis is die steen van rustigheid, wysheid en innerlike balans. Met sy koninklike pers skakerings simboliseer dit beskerming, helder denke en opregte liefde โ€“ perfek vir diรฉ wat in Februarie gebore is.
Of dit nou as โ€™n persoonlike geskenk of โ€™n bederf vir jouself is, Amatis dra โ€™n tydlose elegansie en โ€™n sagte, maar kragtige energie.
โœจ Laat ons vir jou โ€™n unieke Amatis-stuk skep wat jou storie vertel.
๐Ÿ“ฉ Stuur gerus โ€™n boodskap vir navrae of bestellings.

Handgemaakte silwer pendant met โ€™n stralende geel topaas ๐Ÿ’›Eenvoud ontmoet elegansie โ€“ โ€™n unieke stuk, gemaak om uit te s...
31/01/2026

Handgemaakte silwer pendant met โ€™n stralende geel topaas ๐Ÿ’›
Eenvoud ontmoet elegansie โ€“ โ€™n unieke stuk, gemaak om uit te staan.
Zerbenito Juweliers
4de str 35
Naboomspruit
063 779 7709

More is die laaste dag vir jou Kersinkopies, ons is nog more oop, 4de str 35063 779 7709
23/12/2025

More is die laaste dag vir jou Kersinkopies, ons is nog more oop,
4de str 35
063 779 7709

Nog twee dae oor om kersshopping te doen, ons is oop tot woensdag die 24ste Desember4de str 35langs dr Fourie se spreekk...
22/12/2025

Nog twee dae oor om kersshopping te doen, ons is oop tot woensdag die 24ste Desember
4de str 35
langs dr Fourie se spreekkamer
063 779 7709

Address

4 De Straat 35
Naboomspruit
0560

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:00

Telephone

063 779 7709

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zerbenito Manufacturing Jeweler posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zerbenito Manufacturing Jeweler:

Share