08/08/2023
Mooi Moois is besig met iets nuuts - hou die spasie dop!
Ongelukkig lyk dit of die leer wat Mooi Moois geniet het om mee te werk, en wat besonders uniek was, van die mark af gaan, en daarom hou ons 'n uitverkoping op die laaste voorraad wat oor is.
Aangesien die "Barbie" trend huidiglik oral te siene is, doen ons die pienk en rooi kleurskemas heel eerste. Van hanging ovals, tot enkel, en dubbel sirkels.
Daar is net beperkte voorraad, so bestel joune NOU! Whatsapp gerus by 082 931 7800.
Kry jou Mooi Moois vir net R50 - dis mos Vrouemaand!
Doen asb navraag rondom kleure beskikbaar, en hou die blad dop vir die volgende kleurskemas en nuwe dinge wat volg!
♡ Egte volstruis beenleer
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Handgemaak met Karoo Liefde
♡ Wees uniek!