Imy's

Imy's Handgemaakte Sterling silver juwele, gevorm deur instink en nie reëls nie. Asimetriese ontwerpe. Kunssinnig en anders.

Ek het 'n paar nuwe stene gekry. Sien jy iets wat jy graag sal wil dra? Ring, pendant of armband?Gee gerus julle voorste...
18/04/2026

Ek het 'n paar nuwe stene gekry.
Sien jy iets wat jy graag sal wil dra? Ring, pendant of armband?
Gee gerus julle voorstelle en idees 💍💍💍

En dis die mooi eindproduk.🌸Dankie Danita vir die bestelling. Geniet hom!
11/04/2026

En dis die mooi eindproduk.🌸
Dankie Danita vir die bestelling. Geniet hom!

Hou die spasie dop om te sien wat maak ek met hierdie sagte Rose Quartz!
10/04/2026

Hou die spasie dop om te sien wat maak ek met hierdie sagte Rose Quartz!

**Moedersdag is om die draai! **Bestel vroetydig om betyds klaar te wees.**Aflewering 14 werksdae.**Koop die basiese arm...
04/04/2026

**Moedersdag is om die draai!
**Bestel vroetydig om betyds klaar te wees.
**Aflewering 14 werksdae.
**Koop die basiese armband en voeg met tyd vir jou meer ontwerpe by
**Bespreek jou eie ontwerp met my vir pryse.

04/04/2026
Mooi tydlose en eenvoudige ontwerp.
02/04/2026

Mooi tydlose en eenvoudige ontwerp.

Hou jy ook van sea glass?Baie moontlikhede om van te kies.
01/04/2026

Hou jy ook van sea glass?
Baie moontlikhede om van te kies.

Hier is 'n paar Pinterest idees wat mooi armbande sal wees.Bring vir my jou eie ontwerp en ek maak dit vir jou.Alles wor...
28/03/2026

Hier is 'n paar Pinterest idees wat mooi armbande sal wees.
Bring vir my jou eie ontwerp en ek maak dit vir jou.
Alles word handgemaak en uniek.

Address

Magalieskruin
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Imy's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share