Leeflik

Leeflik Kontak ons gerus vir enige navrae rondom ons handgemaakte produkte. Alle produkte word met liefde vir ons kliΓ«nte gemaak.

Die tyd van die jaar raak mens rustig en kyk terug na n jaar van baie berge wat jy moes klim (wat dalk onmoontlik gevoel...
28/11/2024

Die tyd van die jaar raak mens rustig en kyk terug na n jaar van baie berge wat jy moes klim (wat dalk onmoontlik gevoel het) maar jyt dit gedoen, lekker lag oomlikke, avonture, en is dankbaar dat ons steeds hier kan wees

Wat dan beter om vir die mense vir wie jy so dankbaar is te bederf met n lekker geskenkboksie in hul gunsteling kleur!

Hiers n paar wat onlangs uit gegaan het.

Kontak my gerus en ons maak iets spesiaal op vir jou en jou hartsmense
082 491 9382
πŸ’œπŸ©΅πŸ©·πŸ’šπŸ§‘β€οΈπŸ’›πŸ’œπŸ©΅πŸ’™πŸ©·πŸ’šβ€οΈπŸ§‘πŸ’›

Nog n paar bederf boksies beskikbaar vir Juffrou dag.Stuur gerus n boodskappie om jou boksie te bestel082 491 9382 πŸ’™πŸ–€β€οΈπŸ’œ...
02/10/2024

Nog n paar bederf boksies beskikbaar vir Juffrou dag.
Stuur gerus n boodskappie om jou boksie te bestel
082 491 9382
πŸ’™πŸ–€β€οΈπŸ’œπŸ©·πŸ©΅πŸ’šπŸ’›πŸ’™πŸ–€β€οΈπŸ’œπŸ©·πŸ©΅πŸ’šπŸ’›

Ons splinternuwe color-coded bederf boksies is nou beskikbaar
25/09/2024

Ons splinternuwe color-coded bederf boksies is nou beskikbaar

En die wag is uiteindelik verby..Leeflik het nou spesiaal uitgesoekte en unieke geskenkboksies beskikbaar.Hierdie boksie...
25/09/2024

En die wag is uiteindelik verby..

Leeflik het nou spesiaal uitgesoekte en unieke geskenkboksies beskikbaar.
Hierdie boksies sal dit vir enige vrou, sussie, tannie, vriendin, mamma, en selfs ouma maklik maak om die spesiale mense in hulle lewe te bederf met n boksie vol oulike bederfies in hul gunsteling kleur.

Daar is ook verskillende prys opsies beskikbaar so dit hang af wat in jou begrooting pas en daar sal n boksie wees vir dit.

Kontak ons gerus vir enige navrae
082 491 9382

Leeflik was vir n hele rukkie baie stil, maar met 3 klein dogtertjies is die lewe baie besig.So ook Groei Leeflik bietji...
23/08/2024

Leeflik was vir n hele rukkie baie stil, maar met 3 klein dogtertjies is die lewe baie besig.

So ook Groei Leeflik bietjie in n ander rigting wat dit vir elke besige mamma, vriendin en sussie maklik maak om die spesiale mense in hulle lewe te bederf.

Kan julle raai wat is oppad?




Address

Ovenbush Street
Pretoria
0480

Telephone

+27824919382

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeflik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share