Klei vir Jou

Call Directions Contact the business

Klei vir Jou I make unique, custom polymer clay earrings. Do you want to "wear your beloved pet" as an earring? Is your best friend a teacher? Contact me. Mari 🐶🖍💛

Send me a photo and I will make you pet pooch, cat, bird or fish. I make pencil and crayon earrings.

Amper sulke tyd! Kersfees-oorbelle in beplanning! 🎅🌲
17/10/2026

Amper sulke tyd! Kersfees-oorbelle in beplanning! 🎅🌲

Julle kyk hoe mooi is "Die Kayla" oorbelle!!!! Dankie Juffrou Hangkas hierdie foto's maak my week!!!!
16/10/2026

Julle kyk hoe mooi is "Die Kayla" oorbelle!!!! Dankie Juffrou Hangkas hierdie foto's maak my week!!!!

‼️I HAVE A "PROBLEM!" I CAN NOT STOP MAKING EARRINGSTherefor I have a HUGE amount of stock. Help me get "rid of stock" s...
11/10/2026

‼️I HAVE A "PROBLEM!" I CAN NOT STOP MAKING EARRINGS

Therefor I have a HUGE amount of stock. Help me get "rid of stock" so that I can start playing with new designs! Take THREE only PAY for TWO!!!

Contact me 072 349 6833.

As ek hierdie tipe foto's kry raak ek kinderlik opgewonde! Dankie aan die dames van Maine Radiology (Lifestyle tak) vir ...
09/10/2026

As ek hierdie tipe foto's kry raak ek kinderlik opgewonde! Dankie aan die dames van Maine Radiology (Lifestyle tak) vir die foto's met julle borskankerbewusmakings-oorbelle! Pienk-perfeksie 🎀🩷

Onthou die hele Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Bestel gerus. 072 349 6833

Vandag, 9 Oktober is internasionale pizza- EN internasionale eier-dag.... daarom hierdie pizzas en eiers wat ek 'n hele ...
09/10/2026

Vandag, 9 Oktober is internasionale pizza- EN internasionale eier-dag.... daarom hierdie pizzas en eiers wat ek 'n hele ruk terug gemaak het!

BONUS: My peetkinders wat hulle eie Klei vir Jou pizzas maak!

Hoe oulik is die?! Dankie Juffrou Hangkas jy "rock" jou Klei vir Jou oorbelle
08/10/2026

Hoe oulik is die?! Dankie Juffrou Hangkas jy "rock" jou Klei vir Jou oorbelle

Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Ek gaan 50% van elke paar wat ek verkoop skenk aan Yellow Heart S.A., die ongelo...
06/10/2026

Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Ek gaan 50% van elke paar wat ek verkoop skenk aan Yellow Heart S.A., die ongelooflike NGO wat ek ondersteun.

Ons almal ken iemand wat persoonlik geraak is deur borskanker, elke bewusmakingspoging maak 'n reuse verskil... kry jou paar nou. Kontak my by 072 349 6833

Hierdie was SO lekker om te maak! Juffrou Hangkas is die perfekte Klei vir Jou kliënt met haar "bold" styl, en ongeloofl...
05/10/2026

Hierdie was SO lekker om te maak! Juffrou Hangkas is die perfekte Klei vir Jou kliënt met haar "bold" styl, en ongelooflike vermoë om patrone en kleure bymekaar te voeg. Volg gerus haar blad! Ek sien uit om te sien by watter uitrustings sy haar "custom" Klei vir Jou oorbelle match!

"Teacher? I prefer the term educational rockstar" Gelukkige onderwysersdag aan elke onderwyser! Ons waardeer julle! SPES...
05/10/2026

"Teacher? I prefer the term educational rockstar" Gelukkige onderwysersdag aan elke onderwyser! Ons waardeer julle!

SPESIAAL vir onderwysersdag is AL my onderwysersoorbelle die week 20% goedkoper! Dus wissel my pryse slegs die week (5 tot 9 Oktober) van R30 tot R100.

Kontak my gerus. 072 349 6833

04/10/2026

I am so proud to be apart of the wonderful NGO, Yellow Heart S.A. Maryke Du Plessis and her team do amazing work caring for women, babies and children in need! This is her logo and I had fun!! Please support this amazing charity! 🌻☀️

Address

Pretoria

Telephone

+27723496833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klei vir Jou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klei vir Jou:

Shortcuts

Share