Laerskool Magalieskruin

Call Directions Website Contact the business

Laerskool Magalieskruin VISIE

Om die toonaangewende, waardegedrewe laerskool te wees waar ons leerdergesentreerd elkeen sy potensiaal laat bereik deur ñ groei in uitnemendheid.

MISSIE

Voorsiening van ‘n gestruktureerde ontwikkelingsplatform aan die kinders, personeel, ouers en breër gemeenskap van Magalieskruin deur: ‘n Stimulerende leeromgewing te skep waar etiese norme en waardes verseker word; maksimale ontginning van alle relevante hulpbronne; effektiewe bestuur en beheer; akkurate monitering en evaluering; en ‘n strewe na uitnemendheid.

GALLIE PERSONEEL VERJAARSDAGBaie geluk met jou verjaarsdag Juf Alisna. Mag al jou drome waar word op jou spesiale dag! 💚...
19/10/2026

GALLIE PERSONEEL VERJAARSDAG

Baie geluk met jou verjaarsdag Juf Alisna. Mag al jou drome waar word op jou spesiale dag!
💚🧡🤍

GHOLFDAG 2026 ⛳️Ons gholfdag was verseker een vir die boeke! Nie eers die bloedige warm son kon ons gholfers keer nie!Da...
17/10/2026

GHOLFDAG 2026 ⛳️

Ons gholfdag was verseker een vir die boeke! Nie eers die bloedige warm son kon ons gholfers keer nie!

Dankie aan elke speler & borg wat bygedra het tot ‘n suksesvolle gholfdag!

Hier volg ‘n paar foto’s van ons dag op Pebble Rock ⛳️

♟️PRESTIGE SKOLEREEKS SKAAKTOERNOOI♟️17 Okt📍Laerskool MagalieskruinDankie aan al ons deelnemende skole vir ‘n wonderlike...
17/10/2026

♟️PRESTIGE SKOLEREEKS SKAAKTOERNOOI♟️

17 Okt
📍Laerskool Magalieskruin

Dankie aan al ons deelnemende skole vir ‘n wonderlike skaaktoernooi wat al die regte skuiwe gemaak het!

Baie geluk aan die wenners vir die dag, Midstream Ridge. Gallies eindig algeheel 2de vir die dag!

Wel gedaan Gallies!

📌VOORNEMENDE GR 1 2027 OUERS
17/10/2026

📌VOORNEMENDE GR 1 2027 OUERS

📌Neem asb kennis van Gallies se program vir volgende week.
17/10/2026

📌Neem asb kennis van Gallies se program vir volgende week.

GALLIES GHOLFDAG 2026!Die dag het aangebreek!Golf Boutique
16/10/2026

GALLIES GHOLFDAG 2026!

Die dag het aangebreek!

Golf Boutique

GELUKKIGE BASEDAGVandag bring ons hulde aan ons skoolhoof, Mev. Ploos van Amstel, en ons twee adjunkhoofde, Mnr. Phillip...
16/10/2026

GELUKKIGE BASEDAG

Vandag bring ons hulde aan ons skoolhoof, Mev. Ploos van Amstel, en ons twee adjunkhoofde, Mnr. Phillip van Rooyen en Mnr. Coenie Groenewald.

Baie dankie vir julle toegewyde leiding, onbaatsugtige ondersteuning, inspirerende voorbeeld en harde werk. Julle passie en toewyding maak elke dag ’n verskil in die lewens van ons leerders, personeel en die breër Gallie-gemeenskap.

Ons waardeer die rol wat julle speel om Laerskool Magalieskruin vorentoe te neem en ’n plek te skep waar elke Gallie kan groei, leer en floreer.

Mag julle altyd weet dat julle werk waardeer word en dat julle ’n besondere verskil maak! 💚🧡

Met waardering en trots wens ons julle ’n baie gelukkige Basedag toe!

GALLIES VERWELKOMGallies verwelkom graag Me. Roelien Miller, wat aan die begin van kwartaal 4 by ons aangesluit het. Sy ...
15/10/2026

GALLIES VERWELKOM

Gallies verwelkom graag Me. Roelien Miller, wat aan die begin van kwartaal 4 by ons aangesluit het. Sy is die vriendelike nuwe gesig in ons Finansiëlekantoor.

Ons glo jy gaan sommer baie gelukkig wees, dankie vir die verskil wat jy reeds maak!

PRESTASIE BUITE SKOOLVERBANDIzabella de Bruin het deelgeneem aan die SA Dance School Championships en het ‘n goud gekry ...
15/10/2026

PRESTASIE BUITE SKOOLVERBAND

Izabella de Bruin het deelgeneem aan die SA Dance School Championships en het ‘n goud gekry vir haar Hip Hop solo.

Baie geluk Izabella!

PRESTASIE BUITE SKOOLVERBANDHailey de Bruin het deelgeneem aan die SA Dance School Championships en het ‘n high silver g...
15/10/2026

PRESTASIE BUITE SKOOLVERBAND

Hailey de Bruin het deelgeneem aan die SA Dance School Championships en het ‘n high silver gekry vir haar Hip Hop solo.

Baie geluk Hailey!

Address

Cnr Veronica & Stephan Road
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

012 548 1240

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Magalieskruin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Laerskool Magalieskruin:

Shortcuts

Share