08/10/2026
Daar is meer as een manier om โn vrou van geloof te wees. ๐ค
Party vroue lei. Ander versorg. Party begin oor. Ander wag nog. En in die vroue van die Bybel se verhale herken ons iets van onsself.
๐ฟ Eva: Vir die vrou wat uit haar foute leer en met genade vorentoe stap.
๐ฟ Rut : Vir die vrou wat getrou bly en liefde wys deur elke dag op te daag, selfs wanneer die toekoms onseker is.
๐ฟ Maria : Vir die vrou wat โjaโ sรช sonder al die antwoorde en God vertrou met wat sy nog nie verstaan nie.
๐ฟ Maria Magdalena : Vir die vrou wie se lewe deur God se liefde verander is en wat haar getuienis met hoop dra.
๐ฟ Sara : Vir die vrou wat lank wag, soms twyfel, maar steeds aan God se beloftes vashou.
๐ฟ Debora : Vir die vrou wat met wysheid lei, moeilike besluite neem en ander moed gee.
๐ฟ Tamar : Vir die vrou wat misgekyk is, maar vir haar waardigheid opstaan en haar stem laat hoor.
๐ฟ Ester : Vir die vrou wat haar invloed met wysheid gebruik en moedig opstaan wanneer ander haar nodig het.
Dalk herken jy jouself in een. Dalk sien jy iets van elkeen in verskillende seisoene van jou lewe.
Ons Loved by Him-reeks
celebrate hierdie verhale, en vroue van vandag wat elke dag met geloof, moed en liefde hul eie pad stap.
'n Betekenisvolle geskenk vir iemand besonders, of โn herinnering vir jouself aan jou geloof en hoe ver jy al gekom het.
Jou verhaal hoef nie soos iemand anders sโn te lyk nie. Jy is gesien. Jy is kosbaar. Jy is Loved by Him.๐ค