Namei

Namei Namei is n trotse groot maat verskaffer van n groot verskeidenheid DIY oorbelle. Alles word in-huis

Ek ken nie enige iemand wat meer brille het as ek nie 🤭Omdat ek permanent bril dra, het ek een vir elke kleur want hoeko...
01/06/2026

Ek ken nie enige iemand wat meer brille het as ek nie 🤭

Omdat ek permanent bril dra, het ek een vir elke kleur want hoekom nie? Maar ek sit soms met n probleem met my sonbril.

En hier is die oplossing, nou hoef ek nie 60 bril kassies saam my rond te dra wanneer ek iewers gaan nie.

Nou kan en maklik my sonbril en my normale bril ruil tussen mekaar, en n cool borsspeld dra wat pas.

Soooooo wat d**k jy van die nuwe produk?

Lekker daggie vir julle almal 🥰

Okay byeeeeee

XOXO
Namei

😭 ek't mamma 5 uitgeruil... Daar was 1 mamma wat meer as n bederf nodig gehad het vir die maand. So mamma nr 5 se pakkie...
21/05/2026

😭 ek't mamma 5 uitgeruil... Daar was 1 mamma wat meer as n bederf nodig gehad het vir die maand. So mamma nr 5 se pakkie laai af vandag.

Julle!!!! Ek het nie verder woorde nie.

Weet net, die Here sal versorg, glo net.

XOXO
Namei

Die koerier was weer oulik vandag en het mamma nr 3 gaan bederf. Nou laat ek julle vertel, nie net hoe oulik die mamma i...
20/05/2026

Die koerier was weer oulik vandag en het mamma nr 3 gaan bederf.

Nou laat ek julle vertel, nie net hoe oulik die mamma is nie, maar haar skoon sussie wat haar nomineer het ook. Sy het geweet haar skoon sussie het n groot bederf boks nodig.

Ek sit nou n klein boodskappie hier in, die res van ons gesprekke was baie persoonlik en vir daai rede gaan ek dit nie deel nie maar ons het wraggies die mamma bederf en sy verdien dit definitief.

Maar saam die ontvangs kan julle ook die foto's sien van wat in boks nr 3 was alles te danke aan What The Scoop SA , asb asb julle gaan ondersteun ook haar besigheid, kyk net hier watse lekker boks het sy vir my gepak spesiaal vir die mamma.

Lekker aandjie julle 🥰😍

XOXO
Namei

YaY!!!! Mamma nr 4 het haar pakkie gekry en kyk net hoe mooi is haar geskenkie. Sy is so n liefie mens, en ek voel so ge...
19/05/2026

YaY!!!! Mamma nr 4 het haar pakkie gekry en kyk net hoe mooi is haar geskenkie.

Sy is so n liefie mens, en ek voel so geëer dat ek haar kon bederf met ietsie mooi spesiaal gekies vir haar.

Dit maak my hart so vol 🥰😍 een van my baie spesiaal kliënte se altyd, haar nate bars en werklik is daar geen beter manier om dit te beskryf nie.

Mamma nr 5 is gekies, eeeennnnn ek't besluit om NOG n mamma by te sit 🎉 mamma nr 6 is ook gekies. Mamma nr 5 se pakkie word gepak deur n wonderlike geskenk winkel. Mamma nr 6 kry iets vir haar besigheid van my af, want ek het ged**k in die ekonomie sal dit haar bederf 🥰

Okay byeeeee

XOXO
Namei

Mamma nr 3, se pakkie is oppad 😍 en die wonderlike pakkie is aan mekaar gesit deur What The Scoop SA Cami het so veel mo...
17/05/2026

Mamma nr 3, se pakkie is oppad 😍 en die wonderlike pakkie is aan mekaar gesit deur What The Scoop SA

Cami het so veel moeite en liefde in die pakkie gesit,, asb gaan kyk bietjie op haar verskeie platforms. Sy is nuut op FB, maar sy het super baie videos op TikTok (ek love dit om haar videos te kyk 🤭) en julle kan na haar webtuiste toe ook gaan 🎉

Hier was natuurlik n baie spesifieke versoek vir die boks en ek d**k sy het hom 100% reg gepak vir ons. Wanneer mamma 3 hom kry sal ek julle ook wys 🙂

Ek moet nou net nog mamma nr 5 kies en die besigheid wat ek gaan ondersteun 🥰

XOXO
Namei

YaY! Dit is hoe ek nou n Vrydag wil afsluit 🥰Ons een mamma het haar pakkie gekry!!!!!! Nou laat ek vir julle vertel van ...
15/05/2026

YaY! Dit is hoe ek nou n Vrydag wil afsluit 🥰

Ons een mamma het haar pakkie gekry!!!!!! Nou laat ek vir julle vertel van die wonderlike kind, wat haar mamma genomineer het. Sy moes heel week wag voor sy vir haar mamma dit kon gee, want mamma werk nagskof.

Ek hoop sy geniet die boksie prop vol liefde 😍, en soos julle seker kan sien, die mamma se gunsteling kleure is pers en swart so ons het volgens dit gepak 🥰

XOXO

15/05/2026

YaY! Mamma nr 4 is gepak 😍 maar nou wil ek julle wys, dat elke geskenkie met soveel liefde gekies en gepak word. Ek het WEER Betties misbruik 🤣

So hier is n vinnige video waar ek en Dia elke item wat gepak word kies, spefiek vir die mamma wat gekies is. En die eind resultaat is soooooo mooi!!!! Maar dit sal ek eers deel na die mamma haar pakkie ontvang het.

Mamma 4, jou pakkie pos vandag 🤭

Pakkie nr 3 sal ek seker môre oplaai, Dia is maar net altyd super vinnig.

XOXO
Namei

Goeie môre pragtige mensies,Mamma nommer 1 en 2 is gestuur en ontvang, en jissie nie eens n dankie nie 😐. Wel dit gaan n...
15/05/2026

Goeie môre pragtige mensies,

Mamma nommer 1 en 2 is gestuur en ontvang, en jissie nie eens n dankie nie 😐. Wel dit gaan nie my spoed stop nie, vandag word mamma nommer 3 wat gekies is se geskenkie uitgekies en gepak 🥰😍

Ek sal seker môre weer n foto post as die wonderlike winkel by wie ek die pakkie laat pak, dit klaar gepak het vir ons. En die soektog vir wat en by wie ek mamma nr 4 se geskenkie gaan op maak 🤭

XOXO
Namei

Gelukkige Moedersdag aan al die mammas hier. Ek hoop elk een van julle staan op met koffie in die bed en n warm drukkie....
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al die mammas hier. Ek hoop elk een van julle staan op met koffie in die bed en n warm drukkie.

By die Namei span, skip ons Moedersdag en ruil dit uit vir ons klein meisie se verjaarsdag, die een wat die rede is vir die besigheid, Amei. Sy word n volle 7 vandag 🥰😍

Sê tog in die comments vir haar geluk met haar verjaarsdag 🥳 sy sal dit dit is baie cool

XOXO
Namei

Obviously is oorbelle my lewe, en enige oorbel nuus moet ek deel 🤣Toe ek die sien toe moes ek net dit deel 😍 wat n innov...
10/05/2026

Obviously is oorbelle my lewe, en enige oorbel nuus moet ek deel 🤣

Toe ek die sien toe moes ek net dit deel 😍 wat n innoverende konsep van die ongelooflike meisiekind.

I hope Bohlale gets her earrings invented. She is definitely going places 🥰. Great work!

A 16-year-old student from Limpopo, South Africa, has received attention for a safety device she designed. Her name is Bohlale Mphahlele. She created the idea for a device called the "Alerting Earpiece." It is a small device shaped like an earring. The goal is to help people in dangerous situations.

She got the idea because of high crime rates and gender-based violence in South Africa. She wanted to design something small, simple, and easy to use.

The design includes a small camera, a GPS tracker, and an alert button. The idea is that the user can press a hidden button. The device would then take a photo of the attacker. It would also send the user's location to trusted contacts and emergency services.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27662059937

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share