VILLA 39 Jewelry, by Jean van Burg

VILLA 39 Jewelry, by Jean van Burg VILLA 39

VILLA 39 is a manufacturing jeweller that works exclusively in Sterling Silver and gold

💎💍 Customer Order💎Nog n puzzle ring....It was kind of a puzzle ring week it seems🤔🤭👩🏻‍🏭Die Klient se ring is gemaak van ...
25/06/2026

💎💍 Customer Order💎
Nog n puzzle ring....It was kind of a puzzle ring week it seems🤔🤭👩🏻‍🏭
Die Klient se ring is gemaak van n foto af wat sy gestuur het. Die plein pantjie is vir nou net n plek houer vir die regte pant wat gemaak sal word met diamante net voor hulle trou💎😁

🌸Customer Order🌸Die klient het haar bestaande ring (middelste ring) se diamant na n groter een toe verander. En ook Puzz...
25/06/2026

🌸Customer Order🌸

Die klient het haar bestaande ring (middelste ring) se diamant na n groter een toe verander. En ook Puzzle piece pante laat maak. 🌸 Now it's a brand new ring😁💍💎

💎 Customer Order💎solid hoop earrings
25/06/2026

💎 Customer Order💎solid hoop earrings

🌸💓💐Happy klient....Lyk stunning op jou hand dame🤗💐💓🌸
23/06/2026

🌸💓💐Happy klient....Lyk stunning op jou hand dame🤗💐💓🌸

🖤👩🏻‍🏭
19/06/2026

🖤👩🏻‍🏭

👩🏻‍🏭🖤Pinky Signet ring🖤
19/06/2026

👩🏻‍🏭🖤Pinky Signet ring🖤

‼️ Flash sale‼️Nr 1 SOLD‼️‼️Nr 3 SOLD‼️‼️Al die ringe is hand gemaak en daar is net 1 van elk. First come first serve‼️A...
12/06/2026

‼️ Flash sale‼️

Nr 1 SOLD‼️‼️
Nr 3 SOLD‼️‼️

Al die ringe is hand gemaak en daar is net 1 van elk.
First come first serve‼️As hy weg is is hy weg. 🤭
hulle kan gesize word....free of charge
😊

‼️Baie belangrik‼️ Ek maak nie fb regtig oop deur die dag nie....so moet asb nie hierop comment nie....Ek kyk eers in die aande na fb en comments ens.... Whatsup antwoord ek heeldag.

courier kostes gaan af hang van watse courier jy wil gebruik. Daai koste moet nog by gesit word.
Jy is ook welkom om jou eie courier te gebruik.

Hoe die sale werk. 👇🏻

As jy belangstel aan n ring Whatsup n foto van die ring wat jy wil he na 0848793784

Dan kan ons details soos size en betaling uit sort.
As betaling gemaak word is dit jou ring....tot dan🤭It is up for grabs aan die volgende persoon.
We keep it exciting here 🤣en laat die adrenalien bietjie hardloop. Basically vinnigste vinger wen😁

🏁Ready steady go‼️‼️‼️

🌸 Customer order🌸Nie my design nie....klient het dit op n video gesien en wou ook een hê😁🌸Flower holder chain vir al die...
09/06/2026

🌸 Customer order🌸
Nie my design nie....klient het dit op n video gesien en wou ook een hê😁
🌸Flower holder chain vir al die blommetjies wat haar kiddo's vir haar pluk🌸So Cute🌸

09/06/2026

🌸🧑🏻‍🏭🖤

09/06/2026

🖤🌸🧑🏻‍🏭😁

Address

Montana Park
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 15:00

Telephone

+27848793784

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VILLA 39 Jewelry, by Jean van Burg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to VILLA 39 Jewelry, by Jean van Burg:

Share