Jewellery Vault SA

Call Directions Website

Jewellery Vault SA Jewellery Vault – ons koop Goue Juweliersware, Krugerrande & gesertifiseerde diamante in Pretoria-Oos. Diskreet, veilig, met onmiddellike EFT.

Selfs beskadigde of onvolledige stukke. 29+ jaar ondervinding. Huisbesoeke of kantoorbesoek beskikbaar.

07/10/2026
29/09/2026

Baie geluk aan Petru Smit

Wenner van die week se Silwer Vrydae-kompetisie!

Elke week gee Sell My Gold & Jewellery Vault SA ’n 1 oz Silwer Krugerrand weg aan een van ons nuwe kliënte.

Dit is ons manier om dankie te sê vir die vertroue en ondersteuning.

Wil jy volgende week se wenner wees? Kontak ons gerus vir meer inligting.

Sell My Gold | Jewellery Vault SA, Jou eerste keuse sedert 1997.

11/09/2026

Baie geluk aan Annatjie F.

Wenner van die week se Silwer Vrydae-kompetisie!

Elke week gee Sell My Gold & Jewellery Vault SA ’n 1 oz Silwer Krugerrand weg aan een van ons nuwe kliënte.

Dit is ons manier om dankie te sê vir die vertroue en ondersteuning.

Wil jy volgende week se wenner wees? Kontak ons gerus vir meer inligting.

Sell My Gold | Jewellery Vault SA, Jou eerste keuse sedert 1997.

31/08/2026

Wanneer jy goue juweliersware verkoop, behoort vertroue, deursigtigheid, akkurate toetsing en die regte aanbod die belangrikste faktore te wees.

In hierdie video bespreek ons waarna jy behoort te kyk voordat jy die besluit neem.

Sell My Gold, jou eerste keuse sedert 1997.

31/08/2026

Weet jy hoe lyk R100,000.00 se goue juwele?

Het jy al gewonder hoeveel jou goue juwele werklik werd kan wees?

R100,000.00 se goud lyk dalk baie anders as wat jy verwag, en jou eie juwele kan moontlik meer werd wees as wat jy dink.

By Sell My Gold, toets en weeg ons jou juwele professioneel en deursigtig, en maak ons ‘n eerlike aanbod.

Wat kan jou juwele werd wees?
Sell My Gold | Jewellery Vault SA, Jou eerste keuse sedert 1997.

21/08/2026

Ons stel die standaard.
We set the standard.

Deur ons naam as sleutelwoorde in
Google-advertensies te gebruik, probeer ander maatskappye voordeel trek uit die reputasie wat ons oor baie jare opgebou het.

By Sell My Gold is professionaliteit, eerlikheid en billike behandeling nog altyd die kern van ons besigheid. Ons glo ons rekord spreek vanself, en dit is die standaard wat ons elke dag handhaaf.

Sell My Gold, vertroude ervaring, eerlike diens.

21/08/2026

https://www.facebook.com/share/v/1DAwzimDo2/?mibextid=wwXIfr

DEEL MET ’N MAATSKAPPY WAT JY KAN VERTROU
DEAL WITH A COMPANY YOU CAN TRUST

Party maatskappye adverteer baie hoë pryse per gram, maar wanneer jy daar aankom, kry jy nie die prys wat geadverteer is nie.

By Sell My Gold glo ons in eerlike pryse en geen leë beloftes nie.

Sell My Gold, eerlik, professioneel en betroubaar.

Address

169 Corobay Avenue
Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27827722091

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jewellery Vault SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share