Lynx Ringbalklub

Lynx Ringbalklub Home to excellence, passion, and champions! ✨

19/02/2026
Aandag aan alle Lynx spelers ! Klubgelde 2026 ✨
03/02/2026

Aandag aan alle Lynx spelers !

Klubgelde 2026 ✨

Aandag alle spelers! 💥🌟 Oefening begin 19de Januarie 🌟Sluit by ons aan vir nóg ’n jaar van oefen, speel, groei, trots en...
08/01/2026

Aandag alle spelers! 💥

🌟 Oefening begin 19de Januarie 🌟

Sluit by ons aan vir nóg ’n jaar van oefen, speel, groei, trots en prestasie.

Kom wys jou passie-

Baie geluk aan ons eie klub voorsitter wat aangewys is as die spanbestuurder van die jaar Joanne van Greunen
29/09/2025

Baie geluk aan ons eie klub voorsitter wat aangewys is as die spanbestuurder van die jaar
Joanne van Greunen

Lynx Ringbal spog✨Baie geluk aan elke speler met hul uitsonderlike prestasies wat dié jaar by ons klub behaal is. Julle ...
27/08/2025

Lynx Ringbal spog✨

Baie geluk aan elke speler met hul uitsonderlike prestasies wat dié jaar by ons klub behaal is. Julle toewyding en harde werk word opreg waardeer!

Ons is ongelooflik trots en werklik geseënd om nie net een nie, maar twee van ons eie Lynx Klub-afrigters en bestuursled...
17/08/2025

Ons is ongelooflik trots en werklik geseënd om nie net een nie, maar twee van ons eie Lynx Klub-afrigters en bestuurslede gekies te hê as Junior en Senior Spanbestuurders vir die Nasionale Toernooi.

Joanne van Greunen
• Senior spanbestuurder van die toernooi 2025

Deonicha Bierman
• Junior spanbestuurder van die toernooi 2025

Hierdie merkwaardige prestasie is ’n weerspieëling van hul toewyding, leierskap, en die gees vir Ringbal.

Leadership in action! We are so proud of our incredible Lynx team managers/coaches and referees selected to represent at...
17/08/2025

Leadership in action! We are so proud of our incredible Lynx team managers/coaches and referees selected to represent at Gauteng North level.

Your dedication, passion, and commitment are what keeps the game alive. Well done, legends!

Lynx se talent loop oor!! Feeling incredibly blessed and beyond proud — 106 of our players have been selected for the Ga...
17/08/2025

Lynx se talent loop oor!!

Feeling incredibly blessed and beyond proud — 106 of our players have been selected for the Gauteng North teams! Hard work, passion, and unity are paying off. Here's to excellence on and off the field! 💪🔥

24/06/2025

LYNX MANS A
▪️ Liga bywenners
▪️Clubchamps bywenners pool Bywenners

Address

Tshwane Korfbalpark
Pretoria

Telephone

+27711636267

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lynx Ringbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lynx Ringbalklub:

Share