NyQi Accessories

NyQi Accessories Handmade crochet earrings

More almal. Ons is SUPER opgewonde ... WORSHIP IS GROOT is vandag in Roodepoort en ons het die geleentheid gekry om daar...
23/09/2023

More almal. Ons is SUPER opgewonde ... WORSHIP IS GROOT is vandag in Roodepoort en ons het die geleentheid gekry om daar te mark. Hoe AWESOME is dit nie. Die toegang is slegs R20.00pp. Hier is n lusmakertjie ... kom maak gerus n draai.
BID asb saam met ons vir n groot suksesvolle dag.

More julle. Ietsie groot of klein vir jou beskikbaar. Ek maak ook vir jou op bestelling na jou keuse. Jy is welkom om my...
13/09/2023

More julle. Ietsie groot of klein vir jou beskikbaar. Ek maak ook vir jou op bestelling na jou keuse. Jy is welkom om my ook op whatts app te kontak 072 601 6560.

31/08/2023
Vir julle wat baie waaghalsig voel.
31/08/2023

Vir julle wat baie waaghalsig voel.

Kom kyk julle ... ek het pragtige nuwe kleure  vir die lente om julle almal op te vrolik.
25/08/2023

Kom kyk julle ... ek het pragtige nuwe kleure vir die lente om julle almal op te vrolik.

Amper sulke tyd ... ons mark more by NG Kerk Driehoek. Kom maak gerus n draai by ons stalletjie (A21) vir die mooiste ge...
25/08/2023

Amper sulke tyd ... ons mark more by NG Kerk Driehoek. Kom maak gerus n draai by ons stalletjie (A21) vir die mooiste gehekelde oorbelle..

Hi almal. Kom loer  hierdie Saterdag in by ons stalletjie nr A21.
21/08/2023

Hi almal. Kom loer hierdie Saterdag in by ons stalletjie nr A21.

Nog 'n gelukkige klient se oorbelle.
06/08/2023

Nog 'n gelukkige klient se oorbelle.

Contact me on whatsapp for orders072 601 6560
06/08/2023

Contact me on whatsapp for orders
072 601 6560

06/08/2023

Address

Vanderbijlpark

Telephone

+27726016560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NyQi Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share